Stef Bos – Moenie Weggaan Nie (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

Uit Liefde Voor Muziek Seizoen: 9 – 2023 Aflevering 2 In “zijn” aflevering speelt Stef Bos een cover in het Afrikaans van het Jacques Brel nummer “Ne Me Quitte Pas”. Released: 11 April 2023 [Chords] [G6 320000] [D5 xx0235] Capo: No [Intro] Am [Verse 1]
                  Am
Moenie weggaan nie,

                     G6
Maak die deur nie toe,

                  Dsus2
Hou dit oop vir ons,

                 Dm
Ookal is jy moeg,

            G
Van weer probeer,

               G
En opnuut begin.

               C
Terwyl ons weert,

                C
Dit maak nie sin,

                 Dm
Ek is nog nie reg,

              E7
Ek wil nog veg.

               Am
Vir jou, vir my,

                G6
Vir die ewigheid
[Chorus]
                  Dm
Moenie weggaan nie,

                  E7
Moenie weggaan nie,

                  Am
Moenie weggaan nie.
[Verse 2]
               Am
Moenie weggaan nie,

              G6
Ook al is die vuur,

         Dm
Lankal gedoof,

            Dm/F
Dis nog nie dood.

           G
Die vlamme kan,

G
Weer op ’n dag,

                 C
Soos vroeër brand,

C
En hier die tyd,

       Dm
Van verwyt,

        E7
Gaan verby,

            Am
Solank jy net,

             G6
Die deur nie sluit.
[Chorus]
                  Dm
Moenie weggaan nie,

                  Esus4
Moenie weggaan nie,

E              Am
Moenie weggaan nie.
[Verse 3]
                Am
En ek speel vir jou,

        G6   F
Die rol van prins,

               G
Wat veg met ’n monster,

                    C
Om die liefde te vind.

                         Am
En ek vlieg deur die wolke,

                     F
Naar ‘n land van goud,

               G7
Op ‘n skip met spoke,

             C
Almal vir jou.

               Am
Dwars deur die storm,

               Gm
Dwars deur die nag,

          F
Solank jy errens,

E     Am
Op my wag.
[Chorus]
                  C
Moenie weggaan nie,

                 Dm
Moenie weggaan nie,

                   E E7
Moenie weggaan nie.
[Verse 4]
                 Am
Moenie weggaan nie,

               G6
Maar as jij gaan,

                Dm
Kus ek die grond,

                Dm/F
Volg soos ’n hond.

             G
Soos die skadu,

G
van jou skadu,

             C
Herhaal die woorde,

C
Uit jouw mond.

               Dm
Want ek is niks,

                E7
En ek is niemand,

          Am
Sonder jou,

          G6
Sonder ons.
[Chorus]
                 Dm
Moenie weggaan nie,

                  Esus4
Moenie weggaan nie,

       E          Am
Moenie weggaan nie.
[Chorus]
                  Dm
Moenie weggaan nie,

                   Esus4
Moenie weggaan nie,

      E            Am
Moenie weggaan nie.