Stef Bos – Lied Van Ruth (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Intro] C/D D C/D D C/D D C/D D [Verse 1]
        Am
Ek is n vreemde hier

          D
Ek het my land gelos

           G
Ek het jou pad gekruis.  Ek het jou spoor gevolg

         Am
Jy het gesê gaan terug

           D
Moe nie op my vertrou

             G
Maar jy's 'n deel van my.  Hoe kan ek sonder jou

               Am
En ek weet die toekoms is onseker

       D
En die donker is digby

      G
En ek weet ons wag 'n lang reis

D/E                 G/B    C/D                D
Reg deur die woestyn          Reg deur die woestyn
[Chorus]
         G          D/F#
Maar jou land is my land

    G7/F       C/E
Jou volk is my volk

    C          G/B
Jou taal is my taal

     Am        C/D   D
Jouw God is my God

       G           D/F#
En jou droom is my droom

    G7/F      C/E
Jou pad is my pad

    C          G/B
Jou toekoms my toekoms

    A7sus4  A7       C/D    D
Jou hart       in my hart,

   C/D   D   C/D  D
My hart
[Verse 2]
            Am
Ek weet jou volk is bang

             D
Voor ons wat anders is

            G
Maar ek sal brugge bou

              Em
Daar waar die afgrond is

          Am
En ek sal terugverlang

            D
Wanneer die wind sal waai

            G
Wat uit die suide kom

         D/E           Em
Van my geboorte grond

            Am
Maar ek sal sterk wees

          D
En ek sal oorleef

            G
Want ek wil naas jou staan

D/F#       C/E           C/D                        D
Al sal dit moeilyk wees     Al sal dit moeilyk wees
[Chorus]
         G          D/F#
Want jou land is my land

    G7/F       C/E
Jou volk is my volk

    C          G/B
Jou taal is my taal

     Am        C/D   D
Jouw God is my God

       G                      D/F#
En jou droom, jou droom is my droom

    G7/F      C/E
Jou pad is my pad

    C          G/B
Jou toekoms my toekoms

    A7sus4  A7       C/D    D
Jou hart       in my hart,

      G                    D/F#
En my deel, my deel is jou deel

   G7/F         C/E
My brood is jou brood

    C        G/B
Jou lewe, my lewe

    Am         D
Jou dood is my dood
[Verse 3]
               Am
En wanneer die donker kom

             D
En jou mense my ontwyk

          G           D/F#
Sal ek my liefde gee

           C/E           C/D                        D
Totdat die haat verdwyn     Totdat die haat verdwyn
[Chorus]
         G          D/F#
Want jou huis is my huis

    G7/F       C/E
Jou angs is my angs

    C         G/B
Jou stilte my stilte

    Am   D
Jou land      is my land
[Outro]
C/E           G   D/G    C/G   Eb/G    G
      Is my land