Misc Unsigned Bands – Jcoc - Ons Is Almal Hier Tesaam (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
F Ons is almal hier tesaam, Bb C Vergader in Sy naam verheerlik Hom. Gm Tot die dood was Hy getrou C Bb F en daardeur is ons nou Sy eiendom. Am Laat ons maak soos Hy ons sê, Bb mekaar steeds lief te hê Gm C en Hom bo alles eer. Dm Gm F Loof Hom Christus die Heer.