Misc Unsigned Bands – Jcoc - Loof Die Heer (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

Artist: Johannesburg Church of Christ Composer: Paulin Kantue
          G           C
Loof Die Heer, Hy is goed,

         Am      D
Loof sy heilige naam;

     G              C
Laat Alles in die groot heelal 

     G D  G
Die here loof 

         G         C
Hy’t my sondes vergeef 

       Am         D
En hy maak my sy kind

     G              C
Laat Alles in die groot heelal 

     G D  G
Die here loof 

G                   D
Ek wil die here loof 

D                   G 
Loofmet my hele hart 

G                  C
Hy gee hul wat roep

        G D   G
Weer nuwe krag