Misc Unsigned Bands – Jacques De Koning - Aai Aai (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
   D                 G
O Bokkie ek wil jou hê,

           A               D
waar die grou-blou vlaktes lê,

                      G
waar die bakgat somerwinde saans,

     A               D
jou uitnooi vir die dans.
[Verse 2]
          D              G
Waar die lang lyf winde kil,

        A                D
om die halfmens plante krul.

                          G
Waar die aai-aai kraai sy eiers lê,

        A                D
wil ek jou net eers loop sê
[Chorus]
 D
Aai-aai die witboskraai,

                   A
hy vlieg verby en maak 'n draai
Aai-aai die witboskraai,
                     D
hy't halfpad mos toe omgedraai.
Aai-aai kom terug gewaai,
                       A
hy stuur die groot see in sy maai.
Namakwaland bring hom terug,
                   D
hie kom hy op die wind se rug.
[Bridge]
 A            D
Raai waar is aai-aai,

     A                 D
die wind die waai vir aai-aai.

                    G
Sy gees en hart is vry, vry,

     D       A       D
oor lief en leed verby
[Verse 3]
   D                G
O Bokkie ek wil jou sê,

           A              D
waar die blou-blou berge lê

                       G
waar die bokkom rondomtalie gooi

        A               D
en die boerbok spore strooi.
[Verse 4]
           D              G
Waar die groot rivier sy loop

           A          D
deur die droě aarde knoop,

                    G
waar die kokerbome wortels maak

        A             D
en die lug die hemel raak.   Waar...
[Chorus]
D
Aai-aai die witboskraai,

                   A
hy vlieg verby en maak 'n draai
Aai-aai die witboskraai,
                     D
hy't halfpad mos toe omgedraai.
Aai-aai kom terug gewaai,
                       A
hy stuur die groot see in sy maai.
Namakwaland bring hom terug,
                   D
hie kom hy op die wind se rug.
[Bridge]
 A            D
Raai waar is aai-aai,

     A                 D
die wind die waai vir aai-aai.

                    G
Sy gees en hart is vry, vry,

     D       A       D
oor lief en leed verby
[Chorus]
D
Aai-aai die witboskraai,

                   A
hy vlieg verby en maak 'n draai
Aai-aai die witboskraai,
                     D
hy't halfpad mos toe omgedraai.
Aai-aai kom terug gewaai,
                       A
hy stuur die groot see in sy maai.
Namakwaland bring hom terug,
                   D
hie kom hy op die wind se rug.
[Verse 1]
   D                 G
O Bokkie ek wil jou hê,

           A               D
waar die grou-blou vlaktes lê,

                      G
waar die bakgat somerwinde saans,

     A               D
jou uitnooi vir die dans.