Misc Soundtrack – Hartsbegeertes - Hartsbegeerte (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
Released: 16 Oct 2010
Album: Die Beste
Capo: No
[Intro]
C G/B Am F Gadd11
C C Am F C
[Verse 1]
C C Ek weet ek is klein soos ek voor U staan, C Am Ek weet U's altyd naby, Am Ek weet daar's 'n tyd, 'n plan beraam, F Wat U beplan het vir my.
[Verse 2]
C C Ek weet dat die wêreld se hartseer en pyn, C F Tydelik is vir my, C F G Wys my die weg na die waarheid Heer, F G C Hou U hand oor my.
[Chorus]
C G C F My hartsbegeerte is om naby U te wees, C G F G C My hartsbegeerte is om net vir U te leef, F G C Csus4 Om 'n kind van U te wees.
[Verse 3]
C F G Verander my denke, my hart, o Heer, C F Bly altyd naby, C F G Maak my 'n lig vir die wêreld Heer, F G C Skyn U lig deur my.
[Verse 4]
C F G Ek weet ek is klein soos ek voor U staan, C F Ek weet U's altyd naby, Am F G Ek weet dat die wêreld se hartseer en pyn, F G C Tydelik is vir my.
[Chorus]
C G C F My hartsbegeerte is om naby U te wees, C G F G C My hartsbegeerte is om net vir U te leef, F G Skyn U lig oor die wêreld Heer, F G Em Dat die wêreld U kan sien. F G Wys ons die weg na die waarheid Heer, F G Laat ons U wil dien.
[Outro]
C G C F My hartsbegeerte is om naby U te wees, C G F G C My hartsbegeerte is om net vir U te leef, C G C F My hartsbegeerte is om naby U te wees, C G F G C My hartsbegeerte is om net vir U te leef F G C Om 'n kind van U te wees.