Misc Praise Songs – Sing N Halleluja (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Intro]
G
[Verse 1]
G C Ek sing 'n halleluja, in die midde van my vyande Em D Ek sing 'n halleluja, harder as die ongeloof G C Ek sing 'n halleluja, my wapen is 'n melodie Em D Ek sing 'n halleluja, hemel kom en veg vir my
[Chorus]
C G Ek sal sing, in die middel van die storm Em D Harder en harder, sal U my lofprys hoor C G Vanuit die as, kom nuwe hoop Em D Die dood is oorwin, ons koning leef!
[Verse 2]
G C Ek sing 'n halleluja, met alles hier binne my Em D Ek sing 'n halleluja, ek sien hoe die duister vlug G C Ek sing 'n halleluja, in die midde van onsekerheid Em D Ek sing 'n halleluja, Vrees jy het geen houvas nie
[Chorus]
C G Ek sal sing, in die middel van die storm Em D Harder en harder, sal U my lofprys hoor C G Vanuit die as, kom nuwe hoop Em D Die dood is oorwin, ons koning leef!
[Bridge]
G Sing 'n bietjie harder (Sing 'n bietjie harder) G Sing 'n bietjie harder (Sing 'n bietjie harder) G Sing 'n bietjie harder (Sing 'n bietjie harder) G Sing 'n bietjie harder (Sing 'n bietjie harder) G Sing 'n bietjie harder (Harder as die ongeloof) D Sing 'n bietjie harder (My wapen is 'n melodie) Em Sing 'n bietjie harder (Die hemel kom en veg vir my) C Sing 'n bietjie harder (In die midde van my vyande) G Sing 'n bietjie harder (Harder as die ongeloof) D Sing 'n bietjie harder (My wapen is 'n melodie) Em Sing 'n bietjie harder (Die hemel kom en veg vir my) C Sing 'n bietjie harder (In die midde van my vyande) C Sing 'n bietjie harder
[Chorus]
C G Ek sal sing, in die middel van die storm Em D Harder en harder, sal U my lofprys hoor C G Vanuit die as, kom nuwe hoop Em D Die dood is oorwin, ons koning leef!
[Ending]
G Ek sing 'n halleluja C Ek sing 'n halleluja Em Ek sing 'n halleluja D Ek sing 'n halleluja