Misc Praise Songs – Onvergelykbare God (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
                   G
Wie is ‘n God soos U?

           C
Wie kan vergelyk?

                     Am
Wie het die grootste Naam

                    D        G   D
En stel die grense van die oseaan?

                          G
Wie kan oor sy grootheid stry?

                      C
Wie ken elke ster se naam?

                               Am
Wie kan die son beveel om te skyn

                D       G   D
en die maanlig laat verdwyn?
[Chorus]
                G
Onvergelykbare God

      C                            D   C
Hoe groot is U, hoe groot is U my God

           G   D
Wie is U gelyke?

                G
Onvergelykbare God

      C                            D   C
Hoe groot is U, hoe groot is U my God

                Em   C    Em   C
Onvergelykbare God
[Verse 2]
                   G
Wie is ‘n God soos U?

           C
Wie kan vergelyk?

                     Am
Wie het die grootste Naam

                    D        G   D
En stel die grense van die oseaan?

                          G
Wie kan oor sy grootheid stry?

                      C
Wie ken elke ster se naam?

                               Am
Wie kan die son beveel om te skyn

                D       G   D
en die maanlig laat verdwyn?
[Chorus]
                G
Onvergelykbare God

      C                            D   C
Hoe groot is U, hoe groot is U my God

           G   D
Wie is U gelyke?

                G
Onvergelykbare God

      C                            D   C
Hoe groot is U, hoe groot is U my God

                Em   C    Em   C
Onvergelykbare God
[Bridge]
 Em                               C
Tog sit ons U op die beskuldigingbank

     G                                D
Skepper van die heelal onder kruisverhoor

 Am            Em                  D
Maar as ek nadink oor U grootheid Heer

 Am                    Em       D
Dan staan my wysheid, dom voor U
[Chorus]
                G
Onvergelykbare God

      C                            D   C
Hoe groot is U, hoe groot is U my God?

           G   D
Wie is U gelyke?

                G
Onvergelykbare God

      C                            D   C
Hoe groot is U, hoe groot is U my God

                Em   C    Em   C
Onvergelykbare God

                G
Onvergelykbare God

      C                            D   C
Hoe groot is U, hoe groot is U my God

           G   D
Wie is U gelyke?

                G
Onvergelykbare God

      C                            D   C
Hoe groot is U, hoe groot is U my God

                Em   C    Em   C
Onvergelykbare God