Misc Praise Songs – Ons Bid Vir Suid Afrika (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Vers 1]
D Em Ons bid vir Suid Africa A D Ons mooi vaderland Bm Em Ons vra U in Jesus Naam A D Hou ons in U hand Em Dat ons mag regverdig wees A D Voor U liefde en trou Bm Em As ons voor U kom staan o Heer A D Op die groot oordeelsdag
[Vers 3]
Em Ons bid dat in die gesin A D Daar liefde sal wees Bm Em Geduld en verdraagsaamheid A D Gevul met U Gees Em Ons vra U dat ons gesin A D Om U woord weer sal staan Bm Em En dat elkeen opnuut besef A D Ons is een in U naam