Misc Praise Songs – Oase Kreatiewe Span - Prys Die Heer (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse 1]
A
Die Here is my vestingDie Here is my krag
F#m D Hy's my bron en Hy's my redding Bm7 A Die Een op wie ek wag
[Verse 2]
A
Die Here is my voorspoedHy sal vir my voorsien
F#m D Soos 'n Pa sorg vir sy kinders Bm7 A gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien
[Chorus]
D Prys die Heer O my siel A/C# E Prys die Heer want Hy is goed D F#m Prys die Here als wat lewe E Prys die Heer
[Outro]
D F#m E Die hele skepping sing nou saam D F#m E Alles wat lewe roem Sy Naam