Misc Praise Songs – Ng Kerk - Wonderbare Koning (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
Lied 197
[Verse 1]
G D Em Bm Wonderbare Koning Heerser oor U skepping C G Am D G Ons bring U ons lofgesange G D Em Bm Deur U goedheid Vader Kan ons tot U nader C G Am D G U's ons diepste hartsverlange
[Chorus 1]
G C D G Laat die lied wat ons bied G Am D G Bm C D7 G Opstyg na U woning Wonderbare Koning
[Verse 2]
G D Em Bm Loof Hom hemelboë Loof Hom berge en dale C G Am D G Daar's geen einde aan Sy werke G D Em Bm Loof my siel die Here bring Hom dank en ere C G Am D G Hy is die onmeeltlik sterke
[Chorus 2]
G C D G Hef omhoog hart en oog G Am D G Bm C D7 G Wie kan ooit op aarde Heer U prys na waarde