Misc Praise Songs – Ng Kerk - Voel Jy Soms Of Die Here Ver Is (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse 1]
D7 G D C G Voel jy soms of die Here te ver is G Bm C G Twyfel jy soms oor God se bestaan Am D G Jy moet glo dat die Heer met jou saamloop D D7 G G7 Dat Sy Gees oral met jou sal gaan C G Jesus se Hy kom weer, Hy kom uit die Hemel neer C Cm G D D7 met basuin en geskal kom Hy al sy mense haal D7 G D C G Voel jy soms of die Here te ver is G Bm C G Twyfel jy soms oor God se bestaan Am D G Jy moet glo dat die Heer met jou saamloop D D7 G G7 Dat Sy Gees oral met jou sal gaan
[Verse 2]
D7 G D C G Deur sy Woord weet ons Jesus gaan t'rugkeer G Bm C G na ons wereld met alles daarin Am D G wat gebreek is, sal Jesus kom heelmaak D D7 G G7 deur Sy Woord weet ons alles maak sin C G Hoor hoe sag waai die wind, kyk die glimlag van 'n kind C Cm G D D7 Maak jou los van die kwaad dis jou Skepper wat hier praat D7 G D C G Voel jy soms of die Here te ver is G Bm C G Twyfel jy soms oor God se bestaan Am D G Jy moet glo dat die Heer met jou saamloop D D7 G G7 Dat Sy Gees oral met jou sal gaan