Misc Praise Songs – Ng Kerk - Oor Skape Hou Die Herders Wag (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
NG Kerk - Lied 361
[Verse 1]
D Oor skape hou die herders wag A D in velde oop en wyd, D toe kom ‘n engel in die nag - A D verskyn in heerlikheid.
[Verse 2]
D Ten spyte van hul skrik en vrees, A D hoor hul sy helder stem: D "Ek bring vir jul die goeie nuus - D A dis vir Gods volk bestem."
[Verse 3]
D In Betlehem lê in ‘n krip A D die Goddelike Kind. D Die herders, in verwondering, A D het daar dié Kind gevind.
[Verse 4]
D Met herders en met engele A D bring ons aan God die eer. D Hy gee ons sy geliefde Seun, A D laat daal sy vrede neer.