Misc Praise Songs – Ng Kerk - Kom Almal Laat Jul Stem Verrys (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse 1]
D Kom almal laat jul stem verrys Bm Kom laat ons die verlosser prys G D/F# Halleluja Halleluja D Die Heer laat duisternis verdwyn Bm Hy is die lig wat helder skyn Em D/F# Loof die Here gee Hom ere G D/F# A D Halleluja ! Halleluja ! Halleluja !
[Verse 2]
D Loof Hom wat die oorwinaar is Bm Oor magte van die duisternis G D/F# Halleluja Halleluja ! D Hy gee die gawe van die Gees Bm Stuur Hom om ons tot troos te wwes Em D/F# Loof die Here gee Hom ere G D/F# A D Halleluja ! Halleluja ! Halleluja !
[Verse 3]
D Prys almal die verrese Heer Bm Hy kom op die wolke eenmaal weer G D/F# Halleluja Halleluja ! D Sou son en maan en sterre swig Bm God bly in ewigheid die lig Em D/F# Loof die Here gee Hom ere G D/F# A D Halleluja ! Halleluja ! Halleluja !