Misc Praise Songs – Ng Kerk - Kom Alle Getroues (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

NG Kerk - Lied 345 - Kom alle getroues [Verse 1]
     G      Am/G D
Kom, alle getrou-es,

G         C   G    D
vrolik en vol vreugde,

Em     A     D        G  D/A A7   D   D7
o kom in die gees nou na Be- et-lehem!

G/B          D7  G   Am             D  D7
Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore

G                Gsus4  G
kom buig daar in aan -  bidding,

    G            Gsus4  G    D
kom buig daar in aan - bid - ding,

G   Am        A     D  D/C  G/B
kom buig daar in aanbid  -  ding,

Am   G/D  D7       G
voor Je - sus, die Heer.
[Verse 2]
     G      Am/G  D
'n Kind is gebo - re;

G         C   G    D
loof die God van liefde!

Em     A       D      G  D/A  A7   D   D7
Hy kom ons verlos, Hy is Wo - on - derbaar,

G/B          D7  G   Am              D  D7
Raadsman en Sterke,  God en Vors van vrede

G                Gsus4  G
Ons buig in blye aanbidding,

    G            Gsus4  G    D
Ons buig in blye aan -  bidding,

G   Am        A     D  D/C  G/B
Ons buig in blye aanbid  -  ding,

Am  G/D   D7 G
Verlosser en Heer!
[Verse 3]
     G       Am/G  D
Kom, lofsing die Here;

G       C  G    D
Hy is onse Koning.

Em     A     D        G  D/A   A7   D   D7
Vir ons word Hy mens en oorwin die dood.

G/B          D7  G   Am         D  D7
Hy heers met reg in hemel en op aarde –

G                Gsus4  G
buig dankbaar in aanbidding,

     G          Gsus4  G    D
buig dankbaar in aan - bidding,

G    Am        A    D  D/C  G/B
buig dankbaar in aanbid  -  ding,

Am   G/D  D7       G
voor Christus, die Heer!
[Verse 4]
     G      Am/G D
Kom lofsing die Here,

G         C   G    D
loof Hom, al wat lewe!

Em     A     D        G  D/A A7   D   D7
Wees vrolik, besing nou sy   ma-ajesteit.

G/B     D7      G   Am       D  D7
In U, Getroue, bly ons ook behoue.

G                Gsus4  G
ons prys U in aanbid - ding,

    G           Gsus4  G    D
ons prys U in aanbid  -  ding,

G   Am        A  D  D/C  G/B
ons prys U in aanbid  -  ding,

Am G/D   D7 G
Gesalfde en Heer.