Misc Praise Songs – Ng Kerk - Jesus Is Die Heer (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
A
Keer op keer

C#m
val ek neer

D              Esus E
deur my eie sondigheid

A
Telkens en weer

C#m
wil ek self probeer

D                   Esus E
opstaan uit my hulpeloosheid

A
Hy laat my verstaan

C#m
daar is net een Naam

D                  Esus E
Elke knie sal voor Hom buig
[Chorus]
A
Jesus is die Heer

F#m
Jesus is die Heer

D
Dit is wat ek glo

Esus                E
ek sing dit weer en weer

A
Jesus is die Heer

     F#m
voor Hom sal ek buig

D
Jesus is die Heer

Esus         E
Jesus is die Heer

        A
Hy's my Heer
[Verse 2]
A
Keer op keer

C#m
buig Hy neer

D                     Esus E
en lig my uit my hulp'loosheid

A
Weer en weer

C#m
Wys hy Hom as Heer

D                  Esus E
oorweldig my met heiligheid

D
Dis dan dat ek verstaan

F#m
Daar is net een Naam

D                      Esus E
Elke knie sal voor Hom buig