Misc Praise Songs – Ng Kerk - Hierdie Donker Uur Die Daniël Lied (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

Hierdie donker uur (Die Daniël lied) F310 [Verse 1]
G       C      G
Hierdie donker uur

        C             G
Wys die skrif aan die muur

       C              G
En die tekens van die tyd

         C             G
Roep dit uit, roep dit uit

        C             G
Wie sal staan wie sal skreeu

         Am             G
Teen die onheil van die eeu

        C             G           Dsus4  D
Wie sal kniel met die hart van 'n leeu
[Chorus]
         G        Em
Net voor U sal ek val

        C D      G
Net vir U sal ek staan

                   Em
Vir U woord, vir U lig

       Dsus4 D
Voor U aangesig

       Em          D/F#
Ek sal veg, ek sal staan

       G        Cm
Al sou alles vergaan

          G           Em    Dsus4 D
Maar voor U, net voor U, my God

       G
Sal ek val
[Verse 2]
Gsus      C            G
En die woorde teen die muur

      C             G
Sê ek staan voor 'n vuur

       C             G
Sal ek staan, sal ek val

       C                 G
Sal ek dankbaar deur die dal

           C          G
Steeds net een naam besing

      Am7        G
En my hart vir U bring

       C        G
Nog in reinheid pleit

      Dsus4 D
Vir verandering
[Chorus]
         G        Em
Net voor U sal ek val

        C D      G
Net vir U sal ek staan

                   Em
Vir U woord, vir U lig

       Dsus4 D
Voor U aangesig

       Em          D/F#
Ek sal veg, ek sal staan

       G        Cm
Al sou alles vergaan

          G           Em    Dsus4 D
Maar voor U, net voor U, my God

       G
Sal ek val
[Outro]
Gsus   G
Sal ek val

Gsus   G
Sal ek val

Gsus   G
Sal ek val