Misc Praise Songs – Ng Kerk - Genade Onbeskryflik Groot (Guitar)
Capo 3
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
D F#m G D Genade, onbeskryflik groot D Bm Asus4 A Het U aan my bewys D D7 G D Verlore seun 'n wegloop kind Bm D/A A7 D weer in die Vader huis D F#m G D Ek is die naam van kind nie werd D Bm Asus4 A Wou self my sake reel D D7 G D My lewe kanse tyd en geld Bm D/A A7 D Is nutteloos verspeel D F#m G D Maar U sien ver, oneindig ver D Bm Asus4 A U sien my honger dors D D7 G D Nog voordat ek kon skuld bely Bm D/A A7 D druk U my aan U bors D F#m G D Genade, onbeskryflik groot D Bm Asus4 A daar's fees ek is weer tuis D D7 G D U seun bring my verlore mens Bm D/A A7 D Weer in die Vader huis