Misc Praise Songs – Ng Kerk - Ek Soek U O God (Guitar)

Capo 2
Key
-

Auto-scroll

Chords

[Intro]
F2
Ek soek U, o God (Ps 63)

   D                       E
Ek soek U o God, my God ek dors na U God

        D            D7       G        Gm
Soos 'n land sonder water wil ek tot U nader

   D                A7
Om by U te wees, om by U te wees

       G     D
(Om by U the wees)

      D
As Ek saans aan U dink,

             Em
my God oor U peins in die nag

    D         D7
Dan weet Ek U help my

  G         Gm
U hand ondersteun my

       D
Ek wil naby U bly

       A7
Ek wil naby U bly

         G            A
Want U liefde is meer werd

       F#m   B7
As die lewe

Em            A           Bm
Daarom sal Ek U vir altyd prys

   F#          Bm
My hande ophef om U naam te eer

G             Em
want U is die Heer

       A    G     A     A7
Vir wie Ek lewe, lewe, lewe