Misc Praise Songs – Ng Kerk - Ek Kyk Op Na Die Berge (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

Ek kyk op na die berge F16 [Verse 1]
D      A           D
Ek kyk op na die berge

   G           Em                A
o, waarvandaan kom daar hulp vir my?

D       A           D
My hulp kom van die Here

     C        G      A
Hy't hemel en aarde gemaak
[Chorus]
   D       G              D
Hy sal nie toelaat dat jy val nie

   D       G              A
Hy sal nie toelaat dat jy swig

D       G             D
want Hy sluimer of Hy slaap nie

   C               G             A
Hy laat jou veilig wandel in die lig

   C               G             A
Hy laat jou veilig wandel in die lig
[Verse 2]
  D            A           D
Bedags sal die son jou nie steek nie

   G             Em             A
en snags sal die maan jou nie bedreig

D          A              D
Hy sal jou uitgang en jou ingang

  C         G          A
beveilig, beskerm en gewaar
[Chorus]
   D       G              D
Hy sal nie toelaat dat jy val nie

   D       G              A
Hy sal nie toelaat dat jy swig

D       G             D
want Hy sluimer of Hy slaap nie

   C               G             A
Hy laat jou veilig wandel in die lig

   C               G             D
Hy laat jou veilig wandel in die lig