Misc Praise Songs – Ng Kerk - Bring Hom Hulde (Guitar Acoustic)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse]
Em
Bring Hom hulde

           Cmaj7
Bring Hom ere

            Am7  G C    Dsus  D Em  Bm
Bring Hom hulde ere lof en majesteit

           Em
Soos in die hemele

              Cmaj7
So ook op die aarde

            Am7    G     C
Aan Jesus alleen kom toe die eer

   Dsus D   Em
en heerlikheid
[Bridge]
G              Cm          G
Aan die kruis het Hy die vyand uitgeklee

       Em7      C           D
In die openbaar oor hom getriomfeer

    B      B         Em
Die poorte van die doderyk

   C   D        Em
is uitmekaar geskeur

       C        G
En die lee graf verkondig steeds

Am7             D
dat Hy alleen regeer