Misc Praise Songs – Neem My Lewe Laat Dit Heer (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Vers 1]
G            Bm   D    G    C    Am     D    A   D   D7
Neem my lewe laat dit Heer, U gewy wees meer en meer

G        C      Am     D   Bm    Em Am   G/D   D7  G
laat my hart gedurig juig en van dankbaarheid getuig
[Vers 2]
G              Bm   D    G     C         Am    D A   D   D7
Neem my hande, maak hul sterk. Diensbaar in U goeie werk

G        C      Am        D   Bm    Em  Am   G/D D7  G
Neem my voete, skoei hul Heer met bereidheid tot U eer.
[Vers 3]
G                Bm   D    G    C    Am  D  A   D   D7
Neem my stem en laat dit sing aan U Here hulde bring

G        C        Am       D   Bm       Em  Am G/D D7  G
Laat my mond die boodskap dra: Hul sal vind wat na U vra
[Vers 4]
G               Bm  D   G    C         Am   D A   D   D7
Neem my goud en silwer Heer niks noem ek my eie meer.

G        C    Am    D     Bm     Em Am G/D D7 G
Al my kennis en verstand stel ek in U Vaderhand.
[Vers 5]
G                Bm D    G    C     Am       D  A   D   D7
Maak my hart vir U tot troon deur u Gees wat in my woon.

G       C     Am      D    Bm   Em Am G/D   D7  G
Rig my wil gevoel en daad altyd na u wyse raad.