Misc Praise Songs – My Hande Hef Ek Op Na U (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse 1]
E B [tab] E A Ek loof U naam en buig voor U E want U is Heer, B E die Koning van my hart B En ek dien geen afgod nie A E en niks is meer belangrik nie B As dat U in my hart regeer A E Daar is geen plek vir ander nie A Voor U, o Heer B E Lê ek nou my lewe neer
[Verse 2]
E B O Koning Heer, ek wil U eer E A U naam besing, U hulde bring E want U o Heer B E bly altyd, in beheer B U wil ek my lewe wy A E gehoorsaam my in U verbly B Laat my lied ’n loflied wees A E aan U o Vader, Seun en Gees A B Ek wil U roem, Vader noem E My God en Heer