Misc Praise Songs – My Enigste Troos (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse 1]
D F#m A D [tab] G D A Is dat ek aan Jesus Christus behoort. D F#m A Bm Met Sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop Em D/A A7 D Dis my anker my vaste hoop.
[Chorus]
G A D Ek behoort nou aan Jesus G D Em A Niks sal my ooit van Hom kan skei D F#m A Bm Met Sy kosbare bloed het Hy my vrygekoop Em D/A A7 D Dis my anker my vaste hoop.
[Verse 2]
D F#m A D Die doop is die seël dat die Heilige Gees G D A My'n kind van God, die Vader laat wees. D F#m A Bm Sy onfeilbare Woord is die gids wat ons lei; Em D/A A7 D Deur Sy liefde bewaar Hy my.
[Chorus]
G A D Ek behoort nou aan Jesus G D Em A Niks sal my ooit van Hom kan skei D F#m A Bm Sy onfeilbare Woord is die gids wat ons lei; Em D/A A7 D Deur Sy liefde bewaar Hy my.