Misc Praise Songs – Lig (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
D
Weet jy hoe dit voel

   A
Om na jou te kyk

      G
En te sien dat jou wereld

D
Beter kan lyk
Het jy al gedink
        A
Wat bly oor as die rook gaan lê

       G
En die stad se rooi ligte

D
Jou nie meer wil hê
[Pre-Chorus]
Bm          D
Weet jy dat jou lig

   A          G
Helderder kan skyn

Bm       D
Die stad se ligte

    A      G
Kan laat verdwyn
[Chorus]
D                  A
Ek sal my lig laat skyn

                     G
Sodat my vriende kan sien

                                    D
Hoe mooi die donker wêreld in kleur lyk
[Verse 2]
D
Ek weet jy het nou gesien

    A
Dat Vryheid lê daarby

      G
Om te kan doen wat jy wil

D
En nie wat jy voel jy moet nie

                     A
Ek glo elkeen het 'n droom
En daai droom in jou hart
        G
Is daar geplant om vir jou te wys

D
Wat jy kan wees
[Pre-Chorus]
Bm          D
Weet jy dat jou lig

   A          G
Helderder kan skyn

Bm       D
Die stad se ligte

    A      G
Kan laat verdwyn
[Chorus]
D                  A
Ek sal my lig laat skyn

                     G
Sodat my vriende kan sien

                                    D
Hoe mooi die donker wêreld in kleur lyk