Misc Praise Songs – Kom Kinders Besing (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
      G                        D     G
Kom, kinders, besing met ‘n vrolike stem

      G         D           G
Die wonder van God in die stad Betlehem,

      D            D7       G        C
Want daar is die Heiland gebore die nag,

     G            Em          C D    G
Die hoop van die wereld deur eeue verwag
[Verse 2]
     G                    D        G
In need’rige krip was sy bedjie berei,

      G           D         G
Die Kind wat die harte van mense verbly.

   D             D7          G      C
Omhoog, uit die hemel, sing engele eer,

     G          Em        C     D        G
Die herders en wyses kom kniel voor Hom neer.
[Verse 3]
      G                       D      G
Ons bring soos die herder en engele weer

     G                   D           G
aan Hom alle hulde, ons Heiliand en Heer.

    D           D7       G          C
Verlos van die sonde, besing ons tesaam

     G          Em          C  D     G
die roem en die eer van sy heerlike Naam.