Misc Praise Songs – Kom Alle Getroues (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
      D       A      D     G       D   A
Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde,

  Bm          A           E    A
O kom in die gees nou na Betlehem!

D     G        A  D   E              A
Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore,
[Chorus]
      D       A      D            D        G      D  A
Kom buig daar in aanbidding, kom buig daar in aanbidding,

     G        Bm     A  D    G    D A       D
Kom buig daar in aanbidding voor Jesus die Heer
[Verse 2]
      D       A      D       G       D  A
‘n Kind is gebore, loof die God van liefde!

   Bm          A          E     A
Hy kom ons verlos, Hy is wonderbaar,

D     G      A   D    E               A
Raadsman en Sterkte, God en Vors van vrede!
[Chorus]
      D       A      D            D        G      D  A
Ons buig in blye aanbidding, Ons buig in blye aanbidding,

     G       Bm      A  D    G   D  A      D
Ons buig in blye aanbidding, Verlosser en Heer
[Verse 3]
       D           A     D       G      D A
Kom , lofsing die Here, loof Hom al wat lewe,

      Bm        A           E    A
Wees vrolik, besing nou sy majesteit,

D  G     A  D   E             A
In U, Getroue, bly ons ook behoue.
[Chorus]
     D      A     D            D      G     D  A
Ons prys U in aanbidding, Ons prys U in aanbidding,

      G    Bm     A   D   G  D  A      D
Ons prys U in aanbidding, Gesalfde en Heer