Misc Praise Songs – Klei (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Intro]
          D     F#  A  E
Ek is die klei

          D     F#  A  E
Ek is die klei
[Verse 1]
F#
Meer van Jou en minder van my

   A
Is al wat ek wil hê

    E
Kom sit Jou planne binne in my

         B
Kom leef Jou drome deur my

F#
Dis die liefde in Jou hande wat

    A
Die kraak in my hart vul

    E
Kom maak nou reg wat verkeerd is

             B
Kom maak nou heel wat gebreuk is
[Pre-Chorus]
D
Ek lê my lewe neer

B
Vir dit wat Jy begeer
[Chorus]
A         E
Ek is die klei

               F#               D
Kom vorm my en maak my net soos Jy
[Verse 2]
F#                                A
Daar is soveel kere waar ek dinge doen
Soos ek wil hê
    E
Kom vorm skaaf en skuur aan my

         B
Todat ek meer bruikbaar is

F#
Ek besef Jy is die bakker

   A
En ek maar net die klei

   E
Op Jou bly wag ek

  B
Nederig en stil
[Pre-Chorus]
D
Ek lê my lewe neer

B
Vir dit wat Jy begeer
[Chorus]
A         E
Ek is die klei

               F#               D
Kom vorm my en maak my net soos Jy
[Bridge]
A
Ek wil soos Jy praat

               E
Ek wil soos Jy lyk

                F#
Ek wil soos Jy leef

            B
Ek wil soos Jy wees
[Chorus]
A         E
Ek is die klei

               F#               D
Kom vorm my en maak my net soos Jy