Misc Praise Songs – Kersfees - Welkom O Stille Nag Van Vrede (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

Liedboek 358 Welkom o stille nag van vrede [Verse 1]
C        F      G       C
Welkom o stille nag van vrede

Am        Dm G   C
onder die suider kruis

C          F       G     C
wyl stemme uit die ou verlede

Am  Dm  G  C
oor sterre velde ruis

C            G        G7
Kesfees kom, Kersfees kom

C               D   G7
Gee aan God die eer

C            F      G     Am
Skenk ons 'n helder somer kersfees

Dm         G      C
In hierdie land o Heer
[Verse 2]
C           F       G      C
Hoor jy hoe sag die klokke beier

Am      Dm G C
in eeue ou-e taal

C             F    G    C
kyk selfs die nagtelike swye

Am         Dm G  C
vertel die ou verhaal

C            G        G7
Kesfees kom, Kersfees kom

C               D   G7
Gee aan God die eer

C            F      G     Am
Skenk ons 'n helder somer kersfees

Dm         G      C
In hierdie land o Heer
[Verse 3]
C           F      G    C
Voel jy ook nou sy warm liefde

Am         Dm  G C
as ons die dag gedenk

C         F        G     C
Toe Hy Sy Seun aan ons gegeee het

Am           Dm   G C
ons grootste Kers geskenk

C             G        G7
Christus kom, Christus kom

C               D   G7
Gee aan God die eer

C            F      G     Am
Skenk ons 'n helder somer kersfees

Dm         G      C
In hierdie land o Heer