Misc Praise Songs – Kersfees - O Die Goeie Tyding O Die Blye Tyding (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
Liedboek 344
O die goeie tyding, o die blye tyding
[Verse 1]
C F C O die goeie tyding C F C O die blye tyding C Em D G D D7 G Helder klink dit met kersfees tyd G G7 Diep was ons verlore C Christus is gebore C F C Am F C G C Juig dan almal, Jubel oor die saligheid
[Verse 2]
C F C O die goeie tyding C F C O die blye tyding C Em D G D D7 G Kom met krag in die kersfees tyd G G7 Hy die hemel koning C maak by mense woning C F C Am F C G C Hy gebore in die volheid van die tyd
[Verse 3]
C F C O die goeie tyding C F C O die blye tyding C Em D G D D7 G oral hoor ons dis kersfees tyd G G7 Blye jubel kore C Loof die Kind gebore C F C Am F C G C Juig nou mensdom, prys Hom tot in ewigheid