Misc Praise Songs – Kersfees - Al Was Ek Nie Daar Nie (Guitar)

Capo 3
Key
-

Auto-scroll

Chords

Liedboek 355 - Al was ek nie daar nie [Intro] D G D [Verse 1]
   D      A7  D           F#m      B7 Em
Al was ek nie daar nie ek weet dit is waar,

    A7         D          E          A
die krip en Maria met die kindjie by haar. 

A7  D      A7 D         F#m      B7   Em
Dis of ek die engel die boodskap hoor bring, 

     A7      D     Bm  Em    A7   D
van Jesus se vrede wat harte laat sing. 
[Verse 2]
   D      A7  D           F#m      B7 Em
Al was ek nie daar nie ek weet dit is so,

    A7         D             E        A
die herders en wyses het dit eerste geglo,

A7  D      A7   D        F#m   B7 Em
en deur al die jare, bou Jesus Sy kerk,

     A7         D          Bm Em     A7  D
die Gees en die Woord, kom geloof in ons werk
[Verse 3]
    D     A7  D            F#m         B7   Em
Al kan ek Hom nie sien nie tog weet ek Hy's daar,

   A7           D            E      A
omdat ek God se liefde in my lewe ervaar. 

A7 D       A7   D        F#m     B7   Em
O kom nou, Here Jesus en maak my hart skoon, 

    A7       D  Bm  Em    A7   D
dat U ook as Koning in my kan woon.