Misc Praise Songs – Kenny Pritchard - Gees Van God (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Vers 1]
C#m	  A	 E	B   C#m	       A        B
Gees van God wat in my woon breek die Woord vir my

C#m	  A	 E	B   C#m	     A	    B
Gees van God wat in my woon kom en heilig my
[Koor]
C#m   A   E	B  C#m  A  E  B
Troos my sterk my leer my lei my

A	     C#m	B
Gees van God vul my al meer

F#m	 A    C#m
vorm my tot U eer
[Vers 2]
C#m	  A	 E	B    C#m    A     B
Gees van God wat lewend maak kom verander my

C#m	  A	 E	B    C#m    A    B
Gees van God wat lewend maak kom vernuwe my