Misc Praise Songs – Juig Al Wat Leef (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Verse 1]
G Juig al wat leef, juig voor die Here Em Dien God met blydskap, gee Hom ere C Kom nader voor Sy aangesig D En prys Hom met 'n lofgedig
[Verse 2]
G Want goedertierenheid is die Here Em Sy goedheid eindig nimmermerend C Sy trou en waarheid hou hul krag D Tot in die laaste nageslag
[Verse 3]
G Kom in Sy tempel in met lof Em Met lofsang in Sy tempelhof C Kom nader in Sy aangesig D en prys Hom met 'n lofgedig
[Chorus]
G Dankie Jesus, dankie dankie Jesus Em Dankie Jesus, dankie dankie Jesus C Loof die Here loof hom Hallelujah D Loof die Here loof hom Hallelujah
want.... dankie Jesus