Misc Praise Songs – Jesus Is Die Naam Van My Heer En Vriend (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

Hierdie musiek se weergawe, het ek gekry in youtube. Deur Lede in Christus Kerk Parys. Die liedjie se link kan hier gevind word: Artist: Misc Praise Songs Song Title: Jesus is die Naam van my Heer en Vriend Tab author: Righardt van Tonder [Intro] G D G C G [Chorus]
G
O Jesus is die Naam.

       C       D
Van my Heer en Vriend.
Jesus is die Naam.
               G
Wat verlossing bied.

              Bm
In Sy Naam is krag.

C              Am
Oorwinning dag na dag.

G
Hierdie Naam verdryf.

F    D     G
Elke vyandsmag.