Misc Praise Songs – In Die Hart Van God Die Vader (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Intro]
Asus4 A Asus4 A
[Verse 1]
A D [tab] A A/C# Is daar ‘n sagte plek D A/C# Vir die wêreld en sy mense Bm Esus4 E Uit elke huis en kerk A A7 D E F#m En nadat Hy sy Seun gegee het om te sterwe aan die kruis D A/C# Bm Esus4 A Soek Hy mense wat sy liefde aan die wêreld sal gaan wys
[Chorus]
D Daarom het Hy jou uitgesoek A/C# en jou hiernatoe gelei, D A/C# sodat Sy genade kan uitvloei Bm Esus4 E deur die lewe wat jy lei A A7 En die harte van die mense D E F#m wat oral om jou bly D Bm E A kan oorloop van Sy guns en heerlikheid
[Interlude]
Asus4 A Asus4 A
[Verse 2]
A D In die hart van God die Vader A A/C# Is daar ‘n sagte plek D A/C# Vir die wêreld en sy mense Bm Esus4 E Uit elke huis en kerk A A7 D E F#m En nadat Hy sy Seun gegee het om te sterwe aan die kruis D A/C# Bm Esus4 A Soek Hy mense wat sy liefde aan die wêreld sal gaan wys
[Chorus]
D Daarom het Hy jou uitgesoek A/C# en jou hiernatoe gelei, D A/C# sodat Sy genade kan uitvloei Bm Esus4 E deur die lewe wat jy lei A A7 En die harte van die mense D E F#m wat oral om jou bly D Bm E A kan oorloop van Sy guns en heerlikheid
[Outro]
D Dankie dat U my uitgesoek het A/C# Dat U my ook wil gebruik D A/C# sodat U genade kan uitvloei Bm Esus4 E deur die Woord wat ek bely A A7 Laat die lewens van die mense D E F#m D Bm Esus4 A wat oral om ons bly, dan oorloop van U guns en heerlikheid D Bm Esus4 A Dan oorloop van Sy guns en heerlikheid