Misc Praise Songs – Hoe Groot Is U (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
          G              C
O heer my God, as ek in eerbied wonder

          G     D       G
en al U werke elke dag aanskou

           G                C
Die son en maan, die aarde sterre wolke

           G     D           G
Hoe U dit elke dag so onder hou
[Chorus]
              G        C           G
Dan moet ek juig, my redder en my God

             D             G
Hoe groot is U, U groot is U

               G       C               G
want deur die hele skepping klink dit saam

             D       C  D  G
hoe heerlik Heer, U grote naam
[Verse 2]
             G                C
Ek sien die veld, die bosse, berge vlaktes

            G        D                G
Ek hoor U fluister grasse, stroom en wind

          G                   C
O Heer U sorg, vir groot vir klein vir alles

            G          D        G
En U sorg dag na dag vir my U kind
[Chorus]
              G        C           G
Dan moet ek juig, my redder en my God

             D             G
Hoe groot is U, U groot is U

               G       C               G
want deur die hele skepping klink dit saam

             D       C  D  G
hoe heerlik Heer, U grote naam.