Misc Praise Songs – Here God Van Liefde (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Intro]
B7 | Em | D | G | C | D | G | G //// | //// | //// | //// | //// | //// | //// | ////
[Verse 1]
G C D G Here, God van liefde waar U ook mag gaan, Em C Am D wil ons in U skadu by U staan. G C D G Hoor ons dankgebede, hoor ons loflied styg C Am D D7 as ons aan U ons dank betuig.
[Verse 2]
G C D G Here U genade het ons hier behou Em C Am D in U hand van liefde vasgehou, G C D G Moet nooit van ons wyk nie, skenk aan ons U seën. C Am D D7 Here laat ons nooit alleen.
[Verse 3]
G C D D7 Heer Jesus laat ons nooit alleen G C D D7 ons wil vir ewig op U almag steun,
[Ending]
B7 Em D G want elke knie sal buig en elke hart sal juig, C D7 G Here Jesus neem ons bede aan.