Misc Praise Songs – Grote God Aan U Die Eer - My God Is So Groot (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
D Grote God, aan U die eer! D/F# G Asus heerlik is waar U regeer D hemels is U majesteit D/F# G Asus heilig U geregtigheid. G A D U wat alles onderhou, G D D D U is ewig en getrou. Bm A D Grote God, aan U die eer! D/F# G Asus heerlik is waar U regeer Bm A D hemels is U majesteit D/F# G Asus heilig U geregtigheid. C Bm U wat alles onderhou, G D A D U is ewig en getrou.
D/F# G A
Bm A Bm A
D/F# G My God is so groot, so sterk en magtig, Am Bm A Daar's niks wat my God nie kan doen nie D/F# G My God is so groot, so sterk en magtig, Am Bm A Daar's niks wat my God nie kan doen nie A7 D/F# G Die berge maak Hy, die riviere daarby Bm Asus A7 Die see en alles daarin A7 D/F# G Die berge maak Hy, die riviere daarby Bm Asus A7 Die see en alles daarin Em D/F# G U wat alles onderhou, Em D/F# G A D U is ewig en getrou.