Misc Praise Songs – Groot Is U Liefde (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Intro] G Am C D x2 [Verse 1]
          G      C                                 Am         D                   G
Vader God!    Ek staan voor U in verwondering, wil elke dag U ere bring en dankie sê!
[Verse 2]
            G      C                                  Am                D                      G
Jesus Heer!    Vir my het U aan die kruis gesterf, my sondes geneem, my vryheid verwerf, met U bloed!
[Pre-Chorus]
        C              D              Em                 D
Want so lief het U vir my gehad, in U donkerste uur, gee U my U hart! 
[Chorus]
    G                        Am                  C                D              G D
Opgestaande Redder! Sonde en dood verower! Groot dade van liefde, ons sing Halleluja!

     G                       Am                   C                D               G
Nuwe lewe Gewer! Vir ewig is U ons Heerser! Groot dade van liefde, ons sing Halleluja!
[Instrumental] G Am C D x2 [Verse 3]
              G    C                         Am                 D               G
Heil'ge Gees!    U woon hier in ons harte, U bevry ons van ons smarte, en ver - troos!
[Pre-Chorus]
        C              D              Em                 D
Want so lief het U vir my gehad, in U donkerste uur, gee U my U hart! 
[Chorus]
    G                        Am                  C                D              G D
Opgestaande Redder! Sonde en dood verower! Groot dade van liefde, ons sing Halleluja!

     G                       Am                   C                D               G
Nuwe lewe Gewer! Vir ewig is U ons Heerser! Groot dade van liefde, ons sing Halleluja!
[Bridge]
G                      Am                    C             D             G
    Groot is U liefde,    Groot is U liefde,    Groot is U liefde, Halleluja! 

[Outro]
      C                D               G
Groot dade van liefde, ons sing Halleluja!

      C                D               G
Groot dade van liefde, ons sing Halleluja! 
(End on G)