Misc Praise Songs – Groot Is Die Heer (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Vers 1]
            G
Groot is U Heer

         C     G
Regverdig en getrou

         C     Em            D
U wat beloftes hou van Wie U is
[Vers 2]
            G
Groot is U Heer

        C     G
Geklee in majesteit

           C          Em            D
U wonders spreek deur tyd van Wie U is
[Koor]
   G         C
So ek sal U loof

    G                D
Vir ewig sing van U goedheid

      G        C
(Ja) ek sal U loof

  Em                 D
Verwonder deur U grootheid

     G         C
(Ja) Ek sal U loof

     G                D
Vir ewig sing van U goedheid

     G          C
(Ja) ek sal U loof

   Em             D
Verwonder deur U grootheid

            C
Groot is U Heer

            C
Groot is U Heer
[Vers 3]
            G
Groot is U Heer

        C        G
U gaan voor ons uit

         C    Em            D
In barmhartigheid die Wie U is
[Koor]
   G         C
So ek sal U loof

    G                D
Vir ewig sing van U goedheid

      G        C
(Ja) ek sal U loof

  Em                 D
Verwonder deur U grootheid

     G         C
(Ja) Ek sal U loof

     G                D
Vir ewig sing van U goedheid

     G          C
(Ja) ek sal U loof

   Em             D
Verwonder deur U grootheid
[Brug]
  C
U heerskappy staan vas

  Em
U koninkryk, die mag

    G                      D
Die heerlikheid behoort aan U

  Am
Geslagte wat getuig

     Em
Die skepping wat saam juig

     G                     D
Die heerlikheid behoort aan U

  C
U heerskappy staan vas

  Em
U koninkryk, die mag

    G                      D
Die heerlikheid behoort aan U

  Am
Geslagte wat getuig

     Em
Die skepping wat saam juig

     G                     D
Die heerlikheid behoort aan U
[Koor]
   G         C
So ek sal U loof

    G                D
Vir ewig sing van U goedheid

      G        C
(Ja) ek sal U loof

  Em                 D
Verwonder deur U grootheid

     G         C
(Ja) Ek sal U loof

     G                D
Vir ewig sing van U goedheid

     G          C
(Ja) ek sal U loof

   Em             D
Verwonder deur U grootheid

            C     Em
(Groot is U Heer)

         D     Am
Groot is U Heer

            C     Em
Groot is U Heer

            D
Groot is U Heer

            C
Groot is U Heer