Misc Praise Songs – Gees Van Die Waarheid (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Vers 1]
D A [tab] G D Kom woon hier in my D A Maak my gehoorsaam G Em Getrou aan U woord D A Gees van die lewe G D Kom maak my weer nuut D Em G A Rig my gedagtes en denke na bo
[Cords]
D A G Em Gee my die klop van die Vader se hart D A Em Leer my die klank van Sy stem D A G A Bring my tot rus in die Vader se Hand D Em Hou my vir altyd by Hom
[Vers 2]
D A Gees van die waarheid G D Gee krag vir U kind D A Maak my getuie G Em In liefde en hoop D A Gees van vernuwing G D Bewoon my vandag D Em G A Stort al u gawes opnuut in my hart