Misc Praise Songs – Ek Wil Sing (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[VERS 1]
D A Ek wil sing van Jesus liefde A7 D Van Sy hart vol medely A Liefde vir verlore siele A7 D Van Sy liefde ook vir my
[CORES]
G D Jesus liefde laat my heengaan A D Na 'n heidendom so groot G D Om te ly, te stry, te sterwe A D Want dis sterker as die dood
[VERS 2]
D A Laat ons sing van Jesus liefde A7 D Want dis ongelooflik groot A Laat ons harte daarvan vol word A7 D Vir 'n wereld in sy nood