Misc Praise Songs – Ek Weet Verseker (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

EK WEEET VERSEKER [VERS 1]
   D                G
Ek weet, ek weet verseker

        Em              D
Daar is niks in hierdie lewe

                              G
Geen bose magte, geen dood of eng'le

           Em           A
Wat my kan skei van die liefde

        D
van die Heer
[VERS 2]
       Bm     G
As God dan vir my is,

               D
wie sal my kan teenstaan.

       Bm            G             A
Om nog beskuldigings teen mt in te bring

          G      D
En as die Vader my in Christus
vrygegespreek het
Em7             G
Wie sal Hom kan keer as Hy

                 D
besluit om my te seën?