Misc Praise Songs – Ek Stann Verbaas Oor Die Liefde (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Vers 1]
G
Ek staan verbaas oor die liefde

     D               G
van Yahshua van Nasaret.

    C                     G
Die wonder dat Hy vir 'n sondaar

        D               G
soos ek is, ook liefde het.
[Refrein]
G
Hoe wonderlik, verbasend groot,

D
en ek sing dit altyd bly!

G
Hoe wonderlik, verbasend groot,

C         G   D       G
is Sy liefde ook vir my.
[Vers 2]
G
Hy dra al my sonde en smarte

    D                  G
so asof Hy dit self verdien.

    C                      G
Hy sterf aan die bittere vloekhout,

          D             G
Hy sterf daar, Hy was alleen.
[Refrein]
G
Hoe wonderlik, verbasend groot,

D
en ek sing dit altyd bly!

G
Hoe wonderlik, verbasend groot,

C         G   D       G
is Sy liefde ook vir my.
[Vers 3]
G
As ek dan eens, as Hy weer kom,

   D                        G
Yahweh's aangesig ook mag sien,

    C                     G
dan sing ek deur al die eeue:

        D                  G
"Nooit het ek Sy liefde verdien."
[Refrein]
G
Hoe wonderlik, verbasend groot,

D
en ek sing dit altyd bly!

G
Hoe wonderlik, verbasend groot,

C         G   D       G
is Sy liefde ook vir my.