Misc Praise Songs – Eer Die Vader Eer Die Seun (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
E                B     E
Vader, Seun, Heil'ge Gees

                B
Hoe sal ons U heerlikheid

                E        A
Kan verwoord, U lof besing

E       B       E
Met 'n aardse stem?
[Chorus 1]
 E              A
[tab] E              A        B
Eer die Gees as God en Heer

E               A     E
Eer ons God as majesteit

A         B       E
Loof Hom tot in ewigheid
[Verse 2]
E                B     E
Word uit woord, Lig uit lig

                B
Kom as mens op aarde

             E        A
Bo begrip en bo verstand

E    B            E
Is U grootheid, Heer
[Chorus 1]
 E              A
Eer die Vader, eer die Seun

 E              A        B
Eer die Gees as God en Heer

E               A     E
Eer ons God as majesteit

A         B       E
Loof Hom tot in ewigheid