Misc Praise Songs – Doen Slegs U Wil Heer (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[VERS 1]
D            Dsus     D         A
[tab]                          D
U pottebakker, met my die klei

           Dsus               G
Vorm my en maak my net soos U wil

         D        A        D
Op U bly wag ek ned'rig en stil
[VERS 2]
D           Dsus D              A
Heer dit ie dwaasheid om weg te breek

                              D
As dit te laat is, bidloos te smeek

     Dsus  D             G
Self navigator, self my strateeg

         D       A           D
Duisende lewens, doelloos en leeg
[VERS 3]
D      Dsus D           A
Hou my gewillig onder U hand

                           D
Lei my emosies, krag en verstand

              Dsus  D        G
U wil ek dien Heer, U wil ek eer

           D        A    D
U weet die beste, U moet regeer