Misc Praise Songs – Die Sendinglied (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

Credits Woorde: Prof. W.J. van der Merwe Musiek: J. McGranahan Oorspronklike Melodie: I will sing of my Redeemer Die Sendingslied (Ek wil sing van Jesus liefde) [Verse 1]
       D              A
Ek wil sing van Jesus liefde,

       A7           D
van Sy hart vol medely.

                   A
Liefde vir verlore siele,

       A7             D
van Sy liefde ook vir my.
[Refrein]
      G              D
Jesus liefde laat my heengaan

     A            D
na ʼn heidendom so groot,

      G              D
Om te ly, te stry, te sterwe

         A              D
Want dis sterker as die dood
[Verse 2]
         D              A
Want Sy liefde soek my, vind my

       A7             D
in Hom vind ek rus en vree’.

                     A
Hy verlos my van die sonde,

       A7          D
ewig’ lewe deel Hy mee.
[Verse 3]
      D             A
En Sy liefde vul my siel dan

      A7             D
met ʼn heil’ge liefdesgloed

                  A
vir ʼn afgedwaalde mensdom,

          A7         D
nie gered deur Jesus bloed.
[Verse 4]
         D              A
Laat ons sing van Jesus liefde,

         A7          D
want dis onoorwinlik groot,

                       A
laat ons harte daarvan vol word,

       A7           D
vir 'n wêreld in sy nood
[Verse 5]
         D              A
Hier staan ek voor U Net soos Jesaja

         A7          D
Raak my nou aan Met U heilige vuur

                       A
Sodat ek oral U liefde kan uitdra

       A7           D
Hier is ek Heer U kan my stuur
[End]
       A7           D
Hier is ek Heer U kan my stuur