Misc Praise Songs – Die Here Is My Herder (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

Artist: Misc Praise Songs Song Title: Die Here Is My Herder Tab author: Righardt van Tonder Lorraine Du Plooy. Die liedjie van hierdie weergawe kan gekry word: [Verse 1]
F
[tab]            Am       C
Niks sal my ontbreek nie

           C7     C  Csus4 C     F
Hy laat my neerlê in groen weivelde

F              F
Na waters waar rus is.

Gm7    F  Bb
Lei Hy my heen

               F
Na waters waar rus is.

C         F
Lei Hy my heen.
[Chorus]
               Bb    F
Baie diep haal Hy my uit.

     F               C
Baie diep haal Hy my uit.

            F                 Bb   Bb7
Hy plant my voete op ‘n ewige Rots.

Bb F         Fmaj7 Dm7 Em F
En baie diep haal  Hy  my uit.
[Verse 2]
F                F
Al gaan ek in ‘n doodsdal,

F           Am     C
ek sal geen onheil vrees nie,

          C7
Want U is met my,

   C          F
Ja U vertroos my.

       F           F
U salf my hoof met olie,

F             Bb  Bb7
my beker loop oor,

Bb            F
U salf my met olie,

   C          F
my beker loop oor.
[Chorus]
               Bb    F
Baie diep haal Hy my uit.

     F               C
Baie diep haal Hy my uit.

            F                 Bb   Bb7
Hy plant my voete op ‘n ewige Rots.

Bb F         Fmaj7 Dm7 Em F
En baie diep haal  Hy  my uit.