Misc Praise Songs – Die Here Is My Herder Al Gaan Ek Ook Deur ‘N Daal Van Dood (Guitar)

Key
-

Auto-scroll

Chords

[Verse 1]
F
Die Here is my Herder
Niks sal My ontbreek nie
Bb
Hy laat my neerle

            F
in groen weivelde
[Chorus]
C
‘Na waters waar rus is,

       F
Lei Hy my heen

C
‘Na waters waar rus is,

       F
Lei Hy my heen
[Verse 2]
F
Al gaan Ek ook deur ‘n daal van dood,
van pyn en smart en honger snood,
Bb                                 F
Ek sal nie onheil vrees, want U is met my

C
U salf my hoof met olie

              F
Ja, U maak my bly

C
Ek sal geen onheil vrees nie,

          F
want U is met my.