Misc Praise Songs – Daar Is Engle Voor U Troon (Guitar)
Key
-
Auto-scroll
Speed:
1.0x
Chords
[Vers 1]
G C Daar is Eng'le voor U troon, D G wat U heerlikheid besing C driemaal Heilig is U Here D G sing hul elke dag en nag
[Koor]
G Am D G U is die Alfa, U's die Omega Em Am D E U is die eerste, U is die laaste Am En ons aanbid U Heer, D G want U is driemaal Heilig G C Daar's 'n skare voor U troon, D G wat U heerlikheid besing, C heilig, heilig heilig Here, D G sing ons tot in ewigheid Am D G ....want U is waardig Heer, Heilig is die Lam, Am D G U is so waardig Heer, Heilig is die Lam